GROOTfm 90.5 is op 'n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer, te mobiliseer en 'n impak te maak deur die verlossingskrag van Jesus Christus, met "vermaak wat 'n verskil maak". Die stasie bied programme soos GROOTplaas, Die GROOT Ontbyt, en die Gospel Top 10, asook verskeie projekte soos GROOT GEEweek. Luisteraars kan inskakel via DSTV op oudio kanaal 820.